Skip to product information
1 of 3

Blafboutiek

Die Slurpsak

Die Slurpsak

Regular price R 235.00 ZAR
Regular price R 420.00 ZAR Sale price R 235.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Hou jou viervoetige vriend gehidreer waar julle ook al gaan. Die Slurpsak™ is 'n draagbare waterbottel met ingeboude drinkbak, perfek vir stappies, uitstappies en lang motorritte.
💧 Geen mors nie
🐶 Maklik om te gebruik
🚶 Perfek vir reis en stap
🌿 Liggewig en draagbaar
"Want 'n dors hond is 'n kwaai hond!"

View full details